70% stars - 3077 reviews
  • Spreuke Raaisels - Vraestel

    Wat beter manier is daar om wysheid te kry, as om uit die mond van die Skepper self te leer? Gebruik hierdie gids om elke vers van die Spreuke van Salomo noukeurig te bestudeer. Die skrywer, ‘n ywerige Christen volger van Jesus, gebruik kreatiewe leidrade in kriptiese blokkiesraaisels, wat jou op die punt van jou stoel sal hou! Maak solank jou HB potlood skerp!

    source https://www.free-ebooks.net/international/Spreuke-Raaisels-Vraestel