70% stars - 3077 reviews
  • Die Jesus Reeks - Leerder Gids

    Die skrywer, ‘n gesoute dosent en Bybel skool-leier, gaan voort om te studeer en hoop in die harte van gretige lesers te vestig. Met meer as 14 jaar ondervinding en drie jaar se navorsing, is ‘n volledige studiegids oor die hele lewe van Jesus Christus saamgestel om te leer oor die Skepper en Verlosser Jesus Christus op ‘n manier wat u Sy hele omgewing sou laat proe, voel, en ruik. Maak gereed om Jesus te ontmoet, en stap saam met Hom van die hemel na die krip, verby die kruis, tot by die kroon!

    source https://www.free-ebooks.net/international/Die-Jesus-Reeks-Leerder-Gids